LEER U BYBEL KEN

Dit is u Skepper se Brief aan u

 Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid, sodat die mens van God volkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus. 2Tim 3:16-17
  Satan weet goed dat alle mense wat hy kan beweeg om gebed en die ondersoek van die Skrifte te verwaarloos, sal beswyk voor sy aanvalle. Daarom dink hy allerhande moontlike dinge uit om die verstand in beslag te neem. GS494 -E G White-

  BYBELMERK-ONDERWERPE   Studeer asseblief biddend)

 DIE SKRIF (DS)

Matt 21:42

Luk 8:21

2 Tim 3:16,17

2 Pet 1:19-21

Heb 1:1

Rom 15:4

Ps 119:105

Joh 17:17

Jes 40:8                       Slot

 

WEDERKOMS (WK)

Joh 14:1-3

Heb 9:28

Hand 1:9-11

Matt 24:30

Open 1:7

Matt 24:26,27

1 Thess 4:16,17

Open 6:14-17

1 Joh 3:2,3

Matt 24:36,42

Jes 25:8,9        Slot

 

TEKENS VAN WEDERKOMS (TK)

Matt 24:3

Mark 13:32

Matt 24:32,33

Matt 24:23,24

Matt 24:13,14

2 Tim 3:1-5 -Nagemaakte godsdiens is

2 Pet 3:3,4    mense wat kerk toe gaan

Dan 12:4      maar wie se saak nie met

Luk 21:25-28  die Here nie reg is nie.

Joel 2:31  (19-5-1780 Donker dag,

   New England tot New York 11h00)

Mark 13: 24,25 (13-11-1833 Sterre val,

Luk 21:9-11      Noord Amerika)

Luk 21:34-36  Slot

 

DANIEL 2 (D2)

2 Pet 1:19,20

Matt 24:15

Dan 2:1

Dan 2:17,18

Dan 2:28-35

Dan 2:37-40

Dan 8:20-25

Dan 2:41-43

Dan 2:44,45    Slot

 

_______________________________

* Kop: goud = Babilon (626-539 v.C.) * Bors: silwer = Medo-Persië (539-331 v.C.) * Buik: koper = Griekeland (331-168 v.C.) * Bene: yster = Rome (168 v.C.- 476 n.C.)

_______________________________

 

ONTSLAPENES (O)

Rom 6:23

Eseg 18:4

Gen 2:7

Dan 12:2

Ps 146:4

Pred 9:5,6

Pred 9:10

Ps 6:6 (v.5 Engelse Bybel)

Pred 3:19-21

Pred 12:7

Joh 11:11-14

Joh 11:43

Hand 2:29,34

1 Thess 4:16,17

1 Kor 15:51-54

1 Tim 6:15,16 Slot

 

MILLENIUM (M) (1 000 jaar)

Joh 5:28,29

1 Thess 4:16,17

Open 20:6

2 Thess 2:8

Jer 25:33

Jer 4:23-26

Open 20:1-3

Open 21:2

Open 20:5

Open 20:7-10  Slot.

 

DIE HEL (H)

Matt 10:28

2 Pet 2:6

2 Pet 2:9

2 Pet 3:7

Mal 4:1

Open 20:9,10

Open 21:8

Ps 37:10,11     Slot

 

TUISTE VAN VERLOSTES (TV)

Ps 37:29

Matt 5:5

1 Joh 3:2,3

Luk 24:36-43 (Persoon, nie gees)

Open 21:1-6

Jes 35:4-10

Jes 33:24

Jes 40:28

Jes 40:31

Jes 65:17

Jes 65:21,22

Jes 65:25

1 Kor 13:12

1 Kor 2:9        Slot

 

SABBATSONDERHOUDING (SO)

Ex 20:8-11

Mark 15:42

Neh 13:15-22

Jes 58:13,14

Ex 34:21

Ex 16:23,24

Matt 12:10-12 Slot

 

DAG VAN DIE HERE (DH)

Gen 2:2,3

Ex 20:8-11

Ex 31:12-18

Lev 23:32

Eseg 20:12

Eseg 20:20

Matt 24:20

Mark 2:27,28

Luk 4:16

Jes 66:22,23    Slot

 

SABBAT IN NUWE TEST (SN)

Joh 15:10

Luk 4:16

Luk 4:31

Luk 23:52-56

Hand 13:14

Hand 13:27

Hand 13:42

Hand 13:44

Hand 16:12,13

Hand 17:1,2

Hand 18:1-4

1 Joh 2:6         Slot

 

NAGMAAL (N)

Fil 2:5-8

Matt 20:27,28

Joh 13:3-10

Joh 13:12-15

Joh 13:17

1 Kor 11:23-30

1 Kor 11:33    Slot

 

2 WETTE (2W)

Joh 14:15

 

10 Gebooie     Seremoniële wet

1 Kor 7:19      Mal 4:4

Ex 31:18         Deut 31:9

Jak 2:8-12       Efes 2:15

Deut 5:22        Deut 31:24

Deut 10:5        Deut 31:26

Rom 7:12        Heb 9:10

Rom 7:7          Heb 10:1,10

Matt 5:17-19   Kol 2:14

Matt 15:4-9     Gal 5:2-6

Open 22:14     Gal 3:19

Gen 3:9-11      Gal 3:24

Pred 12:13      Slot

 

EERSTE DAG IN NUWE TEST (EN)

Matt 28:1

Mark 16:1,2

Mark 16:9

Luk 23:54-56

Luk 24:1

Joh 20:1

Joh 20:19 - Was bang

Joh 20:24-26 -Nie geglo opgestaan

Hand 20:7 -  Paulus vertrek, daarom

    bymekaar

Hand 2:46 - Elke dag brood gebreek

1 Kor 16:1,2

Mark 2:28

Gal 3:15

Matt 15:9        Slot

 

VERANDERING VAN SABBAT (VS)

Ex 20:8-11

Ps 89:35 (v.34 Engelse Bybel)

Hand 13:14

Hand 13:42

Hand 18:4

Dan 7:25

2 Thess 2:3,4

Jak 4:17

1 Joh 3:4

Rom 6:16

Hand 5:29       Slot

 

DIE ANTICHRIS (AC)

2 Thess 2:3,4

Dan 7:1-3

Dan 7:17

Dan 7:4-8

Dan 7:20,21

Dan 7:23-25

Open 13:18

Open 13:1-3

Dan 7:26,27    Slot

 

SEËL VAN GOD (SG)

(Merkteken van Dier)

Open 7:1-3

Efes 4:30

Heb 10:16

Jes 8:16

Ex 20:10,11 (Naam, Titel, Gebied)

     Naam - Here

     Titel - Skepper

     Gebied - Hemel en aarde

Ex 31:13

Ex 31:17

Open 13:16,17

Open 14:9,10

Rom 6:16

Open 18:4

2 Tim 2:19      Slot

 

CHRISTUS HOËPRIESTER (CH)  (2,300 Dae Profesie)

Heb 8:1-5

Heb 9:24

Heb 9:1-10

Lev 23:26-31

Lev 16:3

Lev 16:5-8

Lev 16:15-22

Open 11:19

Heb 9:11,12

Heb 9:22,23

Dan 8:13,14

Eseg 4:6 (dag = jaar)

Dan 9:20-24

Esra 7:7-10 (457 vC)

Dan 9:25-27

Matt 21:43 Jode verwerp

Gal 3:28,29 erfgename van Abraham

Amos 4:12      Slot

 

BYBELMATIGHEID (BM)

1 Kor 10:31

Jes 55:2

Gen 1:29,30

Gen 3:18

Deut 14:3-20

Jes 66:17

Lev 3:17

Jes 28:7

Spr 23:29-36

1 Kor 6:19,20

1 Kor 3:16,17

3 Joh 2                        Slot

 

CHRISTELIKE VOORKOMS (CV)

1 Kor 10:31

2 Kor 5:14,15

1 Tim 2:9,10

Deut 22:5

Rig 8:24

Ex 33:5,6

Gen 35:2-5

1 Pet 3:3-5      Slot

 

DIE OORDEEL (DO)

Heb 9:27

Rom 14:10-12

Joh 5:22 - Christus as Regter

Jak 2:11,12 - Wet maatstaf

Pred 12:13,14 - Wet maatstaf

Matt 12:36,37

Dan 7:9-11 - Boek

Open 20:12 - Boek

Open 21:27 - Boek

Open 22:12 - Ondersoekende oordeel voltooi voor Wederkoms

1 Pet 4:17 - Nou aan die gang

Ex 32:33 - Name word afgehaal

Open 20:4 - Oordeel gedurende 1,000  jaar

1 Kor 6:2,3 -  "          "          "

Open 20:9 - Uitvoerende Oordeel - na  1,000 jaar

Matt 24:13

1 Joh 2:1 - Ons Voorspraak   Slot

 

PROFETIESE GAWES (PG)

Amos 3:7

Hos 12:14 (v.13 Engelse Bybel)

Mal 3:1

2 Pet 1:21

Luk 2:36 - Vroue as profete

Hand 21:9 -    "

Rig 4:4 -         "

Jes 8:20 - Toets - moet spreek volgens

Wet en Getuienis

Matt 7:15,16 - Moet vrugte dra

Deut 18:21,22 - Moet uitkom

Dan 10:8,9 - Fisiese toetse -     Bewusteloos

Dan 10:17,18 - Geen asem

Open 12:17

Open 19:10

2 Kron 20:20  Slot

 

HEILIGE GEES (HG)

Joh 15;26 - Belofte van

Joh 16:7,8 -    "

Joh 14:16,17 - Hy is Persoon (Hom)

Efes 4:30 - (Persoon, bedroef)

Matt 28:19 - Een van Godheid

Joh 3:8 - Onsigbare werking van

Joh 16:13 - Werk van

Joh 6:63 -       "

Joh 14:26 -     "

Eseg 36:25-27 - "

Rom 8:26,27 -            " (bid weet nie reg)

Gal 5:22,23 - Vrug van

Rom 8:13,14 - Kinders van God het

Gen 6:3 - Sal nie altyd daar wees nie

Ps 51:12,13 (v.11,12 Engelse Bybel)   Slot

 

DOPING MET HEILIGE GEES (DHG)

Rom 15:13 - Nodig

Mark 1:8 - Voorspelling van

Matt 3:11 - Voorspelling van

Hand 1:4,5 - Jesus belowe

Joh 14:16-20 Werk van HG

- Doping = Christus in ons deur HG

Joh 7:39 -Beskikbaar eers na     Hemelvaart

Joh 16:7 -       "

Hand 2:33 - Petrus verwys daarna

1 Joh 4:13 - Bly in ons deur HG

1 Joh 3:24 -    "

Hand 2:4

Hand 2:8

Hand 4:31       Slot

 

HEILIGE GEES SE DOELSTELLINGS (HGd)

Joh 14:20 - Christus in my, ek in Hom

Rom 8:9,10 -

Gal 5:22,23 - Vrugte voort te bring

2 Kor 3:18 - Tot volle beeld van     Christus te verander

Fil 1:6 - Stadige Proses

2 Kor 4:16 - daaglikse hernuwing

Efes 3:16-19 -            "

Rom 8:23-27 -           "

Hand 1:8 - Krag om te getuig

Joh 14:26 - Ons te lei in Waarheid

Joh 16:8 -       "               Slot

 

VOORWAARDES VIR INVULLING  VAN HEILIGE GEES (HGV)

Hand 2:37,38 - Bekering en Doop

Luk 9:23 - Onderwerping aan God se

1 Kor 15:31 -             Wil

Hand 5:32 - Gehoorsaamheid aan God

Joh 14:23 -     "

Luk 1:53 - Behoefte voel

Luk 11:13 - Vra daarvoor

Open 22:17 - Behoefte voel

Efes 4:30 - Niks doen om Gees te bedroef nie        Slot

 

TALE (T)

Mark 16:17

1 Kor 12:4-11 - Gees gee gawes soos     Hy besluit

1 Kor 12:28-31 - Tale laaste genoem

Efes 4:11 - Gawes - Tale nie genoem

Hand 2:6-11- Verstaanbare tale        gepraat.          

(Die Parthers, Meders ens. se tale)

Hand 10:44-46 -Tale (sien volgende

       teks

Hand 11:17-Soos op Pinkster-

            verstaanbaar.

Hand 19:6 - Tale

            (Tale nodig vir verspreiding van

            Evangelie op daardie tydstip veral)

Hand 2:37-41 - Heilige Gees ontvang

             - geen tale

Hand 4:31 -               "

Matt 3:16,17 - Christus - "

1 Kor 14:2-21

1 Kor 14:27, 28, 40

Gal 5:22,23 - Vrugte - Moet by almal

            wees wat HG ontvang het.    Slot

 

SEWE LAASTE PLAE (7P)

Open 15:1

Open 14:10

Open 16:1-21

Open 18:8

Open 15:5-8

Gen 7:16

Open 22:11,12

Ps 91:7-11

Jes 55:6                       Slot

 

BEKERING (B)

Amos 4:12

Rom 3:23

Jer 13:23

Hand 4:10-12

Jes 1:18

Rom 7:14,15

Rom 7:19,20,24-26

Hand 3:19

Ps 139:23,24

Rom 2:4

Ps 19:14,15 (v.13,14 Engelse Bybel) 

              Slot

 

DOOP (D) (altyd volwassenes en by "baie water" vir onderdompeling)

Efes 4:5

Matt 28:19

Mark 16:16

Joh 3:5

Titus 3:5

Hand 2:38

Matt 3:13-16

Joh 3:23

Hand 8:36-39

Rom 6:3,4

Kol 2:12

Gal 3:27

Hand 22:14-16

1 Pet 2:21       Slot

 

DIE GODHEID (DG)

Gen 1:26 - Ons

Deut 6:4 - Enige God

Mark 12:29 - "

Joh 17:21 - Een wees (soos man en vrou)

Gen 2:24  - Man en vrou een

Matt 3:16,17 - Al drie teenwoordig

Joh 14:16,17-Trooster ('n persoon troos)

Joh 15:26 - Hy (persoon) sal getuig

Matt 28:19 - Naam, d.w.s. drie-eenheid

Efes 3:9 - verborge (kan nie verstaan)

Kol 1:15-19 Jesus beeld van God

1 Joh 4:2,3

1 Joh 2:22-24

Deut 29:29 - verborge dinge vir God

                     Slot

 

TIENDES EN OFFERGAWES (TO)

Ps 24:1

Hag 2:8

Deut 8:18

Lev 27:30

Matt 23:23

Gen 28:20-22

Mal 3:8-12

Num 18:20,21

1 Kor 9:13,14

Luk 16:10-12

Spr 3:9,10

Matt 6:19-21

2 Kor 9:6,7     Slot

 

GODDELIKE OPDRAG (GO)

2 Kor 3:2,3

Joh 20:21

Matt 28:19,20

Hand 1:8

Jer 1:7,8

Matt 5:13-16

1 Pet 2:9

1 Kor 3:9

Jos 1:9

Ex 4:12

Hand 26:22

Jes 6:8

Matt 25:23

Ps 126:5,6

1 Kor 15:58    Slot

 

CHRISTUS OOK GOD (CG)

Kol 2:9

Joh 1:1-3,14

Matt 28:19

Jes 9:5 (v.6 Engelse Bybel)

Rom 9:5

1 Tim 3:16

Tit 2:13

Joh 10:30-33

Joh 20:28

Joh 14:28 - Vader groter, terwyl Jesus mens is

Spr 30:4

Miga 5:1,3 - Jesus - Seun

Joh 14:23

Joh 17:1-5

Joh 17:11

1 Joh 4:2,3

1 Joh 2:22-24  Slot

 

GEBED (G)

Ps 3:5 (v.4 Engelse Bybel)

Heb 11:6 - Geloof

Jak 1:6 -         "

Joh 15:7 - as in My bly, vra

Luk 22:42 - neem beker:  u wil

Jak 4:3 - Verkeerd, welluste

Matt 7:7 - bid en gegee word

Ps 66:18 - sonde my hart, nie luister

Jes 59:1,2 - ongeregtighede: skeidsmuur

Mark 11:25,26 - bid, vergeef eers

Spr 28:9 - doof vir wet/ gruwel gebed

1 Pet 3:7 - met vrou verstandig leef

Luk 18:1- nie moedeloos word

Rom 8:26 - Heilige Gees tree in

Rom 8:32 - sal alles genadiglik skenk

Fil 4:6 - niks besorg, danksegging

Jak 5:16 - bely misdade, gesond

1 Thess 5:17 - bid gedurig

Dan 6:11 - kniel, bid 3 keer 'n dag

Matt 6:9-13 - Onse Vader         Slot

 

UITVERKIESING (U)

(Almal word uitverkies, maar moet self besluit om te aanvaar)

Rom 9:13

Mal 1:2,3

Rom 9:14,15

Ex 33:19

Ps 84:12 (v.11 Engelse Bybel)

Rom 9:16

Eseg 33:11

1 Tim 2:3-6

Joh 3:16-18

Joh 6:37

Titus 2:11

2 Pet 3:9

Open 22:17

Efes 1:3-5

Jes 55:6                       Slot

 

CHRISTELIKE PLIG (CP)

Matt 25:34-36

Jak 1:27

Jes 58:6,7

Luk 3:11

Jak 2:14-17

1 Joh 3:17

Matt 19:21

Spr 25:21

Spr 19:17

Spr 21:13

Titus 3:2

Fil 4:5             Slot

 

3 ENGELE BOODSKAP (3E)

Open 14:6,7

Rom 1:16

Matt 24:14

Open 14:8

Open 17:1,2

Open 17:5

2 Thess 2:3-7

Open 18:4

Open 16:19

Open 14:9-12  Slot

 

GEBOOIE IN NT (GNT)

Matt 4:10        (1ste gebod)

Open 22:8,9    (1)

Hand 17:29     (2)

1 Joh 5:21       (2)

1 Tim 6:1        (3)

Mark 2:27,28  (4)

Heb 4:4           (4)

Heb 4:9,10      (4)

Efes 6:1-3       (5)

Rom 13:9        (6,7,9,10)

Matt 19:18,19 (5-9)

Efes 4:28        (8)

Kol 3:9            (9)

Rom 7:7          (10)

Jak 2:10-12     Slot

 

CHRISTELIKE LEWE (CL)

2 Pet 3:18

Joh 17:15

Fil 4:8

1 Joh 2:6

1 Joh 2:15,16

1 Kor 6:19,20

Matt 6:33

1 Tim 6:12

Heb 12:1,2

1 Joh 5:12       Slot

 

IS GOD NOUGESET? (GN)

Efes 5:15

Hand 10:34,35

Num 14:18

Gen 2:16,17

Gen 3:11

Lev 10:1,2

Num 20:8-12

Matt 7:21-27

1 Sam 15:22,23

Hand 5:29

Rom 6:23        Slot

 

REDDENDE GELOOF (RG)

Heb 11:1

Heb 11:6,8

Rom 1:16,17

Gal 5:6

Heb 12:2

Rom 10:17

Jak 2:20

Open 14:12

Rom 3:31

Rom 5:1

Jak 1:3

2 Kor 5:7

Efe 6:16

1 Pet 1:8,9      Slot

OORSPRONG VAN SONDE (OS)

Eseg 28:12-15

Eseg 28:17

Jes 14:12-14

Open 12:7-9

2 Pet 2:4

Gen 3:1-4

Joh 12:31

1 Joh 5:19

Joh 8:44

Efes 6:10-17

Open 12:10     Slot

 

SPIRITISME (S)

Heb 1:7

Heb 1:14

2 Kor 11:14,15

1 Pet 5:8

Gen 3:4

Job 7:9,10

1 Kon 22:22

Joh 8:44

Lev 19:31

Deut 18:10-12

Hand 13:8-10

1 Kron 10:13

Open 21:8       Slot

 

TOETS VIR DISSIPELSKAP (TD)

Matt 16:24

Joh 8:31,32

Joh 15:14

Joh 13:35

Joh 15:8

Gal 5:22

Gal 2:20

Hand 1:8

2Tim 2:15

Kol 2:6          Slot

 

ENGELE (E)

Heb 1:13,14

Gen 3:24

Dan 6:23

Eseg 28:14,15

Eseg 10:12

Jes 6:2

Open 5:11

Open 10:5

Open 22:8,9

Matt 18:10

Ps 91:11,12 

Ps 34:8 (v.7 Engelse Bybel)

Matt 25:31      Slot

 

GENADE RED (GR)

Jes 1:6

Rom 3:23

Rom 7:24

Jes 1:18

1 Joh 1:9

Ps 103:12,13

Rom 6:1,2

2 Tim 1:9

Rom 5:20

Hand 15:11

Efes 2:8,9

Titus 2:11-13  Slot

 

JESUS VERLOSSER (JV)

Joh 1:1

Joh 1:14

Matt 1:21

Joh 3:17

Joh 10:10

Jes 53:3-6

Joh 19:30

Heb 4:14-16

Matt 11:28-30

Heb 7:25         Slot

 

VALSE PROFETE (VP)

Matt 24:24 - Daar sal wees

Matt 24:11 -   "

2 Thess 2:3 - Sal afval kom

1 Joh 2:18,19 - Sal wegbreek

1 Tim 4:1 -  In die eindtyd

2 Pet 2:1 - Kettery heimlik invoer

2 Tim 4:1-4 - Gehoor streel

1 Tim 6:3-5 - Sal nie Christus se leer

            verkondig nie

1 Joh 4:1 - Beproef elke gees

Matt 7:15,16 - Aan vrugte ken

Jes 8:20 -Toets volgens Wet

1 Joh 2:4 - Moet Gebooie bewaar

2 Tim 3:13-15 - Glo in Christus

Spr 28:9 - Moet Wet hou

2 Thess 2:8-12 - Sal vernietig word

Matt 7:21-23 - Moet wil van God

            DOEN            Slot

 

AMERIKA IN PROFESIE (AP)

Open 13:3 -Verskyn nadat eerste dier

            gewond is

Open 13:11 - Dier kom uit aarde op -

    dun bevolking (Waters = menigtes)

-2 Horings soos Lam = Godsdiens en burgerlike vryheid

            -Geen krone op horings = Nie monargie, bv. Republiek

            -Praat soos Draak = Verander

Open 13:12 - Voer mag van eerste

            dier uit - na wond genees is

Open 13:1-5 Beskrywing van eerste dier

Open 13:13 - Doen groot tekens

Open 13:14,15 - Beeld maak van eerste

            dier - in nuwe wêreld regering wat soos

            dier is

Open 13:16,17 - Veroorsaak merk

            van dier - vervolging

Open 18:4 - Gaan uit haar uit

Open 15:2 -Oorwinnaars op see van

            glas       Slot

 

EIENSKAPPE VAN KERK (EK)

Rom 9:27,28 - Sal oorblyfsel wees

Rom 11:5 -                 "

    (Oorblyfsel is soos oorspronklike -

    moet Bybelwaarhede hê)

Deut 4:2

Gal 3:29 -Israel - almal wat aan Christus behoort

Open 3:14 - In tyd van Laodicea -

            1844

Open 14:6-10 - Verkondig God se

            laaste boodskap:

            1. Vrees God

            2. Oordeel

            3. Aanbid Skepper

Matt 24:14 - Neem boodskap na hele

                wêreld

Open 14:12 - Hou Gebooie van God

                - Getuienis van Christus

Open 12:17 - Sal vervolg word omdat

                gehoorsaam

2 Tim 3:12  -              "

Open 7:3 - Het seël van God

1 Tim 3:15 - Pilaar en grondslag van

            waarheid

Titus 2:11-14 - Neem nie deel aan

             wêreldse dinge

1 Pet 2:9,10 - uitverkore geslag     Slot

 

EENSAAMHEID EN SIEKTE (ES)

Joh 14:18

2 Kor 12:9

Jes 43:1-3

Jes 41:10

Jos 1:9

3 Joh 2

Jak 5:14-16

Matt 26:39

Spr 17:22

Matt 11:28-30             Slot

 

HEILIGMAKING (HM)

Matt 5:48

1 Pet 1:15,16

1 Thess 4:3,4

1 Thess 5:23

Hand 20:32

1 Kor 1:30

Heb 10:10

Joh 17:17

Fil 1:6

Fil 2:12,13                   Slot

 

VERGIFNIS (Vg)

1 Joh 1:9

Jes 1:18

Jes 55:7

Jes 44:22

Efes 1:7

Matt 6:14,15

Ps 86:5

Ps 103:2,3,12

Jer 31:34

Ps 32:1,2                     Slot

 

ONVERGEEFIKE SONDE (Og)

Matt 12:31

Joh 16:8

Gen 6:3

Efes 4:30

Hand 7:51

1 Thess 5:19

Heb 10:26

Efes 4:19

Joh 6:37

Open 22:17                 Slot

 

VERSOEKING (Vs)

1 Kor 10:13

Jak 1:12-15

Matt 6;13

Mark 14:38

2 Pet 2:9

Heb 2:18

Jak 4:7,8

Heb 4:15

1 Tim 6:9-12

Open 3:10                   Slot

 

TWYFEL (Tw)

Heb 3:12

Amos 3:7

Job 11:7,8

Deut 29:29

Ps 34:8

Ps 37:3,5

Spr 3:5

Jes 26:2-4

Kol 2:6-9

1 Kor 13:12                 Slot

 

GEHOORSAAM (Gh)

Heb 5:9

Hand 5:29

Joh 12:35

Joh 9:41

1 Sam 15:22

Matt 19:17

Pred 12:13,14

Joh 15:10

Jak 4:17

Open 22:14                 Slot

 

GETUIG (Gt)

Jes 43:10

Hand 1:8

Hand 5:31,32

Rom 10:9

Hand 22:15

2 Kor 5:20

Matt 28:18-20

Rom 10:13-15

Luk 9:26

Matt 24:14                  Slot

 

LIEFDE (L)

Jer 31:3

1 Joh 4:8

1 Kor 13

Joh 13:35

1 Joh 3:1

Matt 22:36-40

1 Joh 5:3

Heb 12:6

1 Joh 4:18

Rom 8:38,39               Slot

 

google-site-verification: google2616709f85088bf5.html