"DIE STORIE VAN DIE BYBEL"  ... IN 25 DAE...  

DAG

TEMA

BYBELTEKS

DEEL 1: SONDEVAL EN VOORBEREIDING VIR DIE VERLOSSER 

1.        

Die Skepping: Waarom het God die mens geskape? 

  • Genesis 1-2

2.        

Die sondeval van die mens: Wat het regtig gebeur toe Eva die vrug in die tuin eet? 

  • Genesis 3:1-19;
  • Romeine 5:12-14

3.        

God kies 'n nasie: Hoekom?

  • Genesis 12, 15, 22
  • Genesis 28:10-15; 32:22-28

4.        

Die Rooi See: Hoekom?

  • Eksodus 14

5.        

Die 10 gebooie: Hoekom?

  • Eksodus 19
  • Eksodus 20:1-17

6.        

Offers onder die wet: Hoekom?

  • Levitikus 1:1-5
  • Levitikus 5:14-19
  • Hebreërs 7:18-25

7.        

Kies die lewe, Israel se sirkels van ongehoorsaamheid: Die gevolg?

  • Deuteronomium 7;
  • Deuteronomium 30:11-20
  • Rigters 2:1-23

8.        

Die Israeliete vereis 'n koning; eerste koning: Die gevolg?

  • 1 Samuel 8;
  • 1 Samuel 10:1-8;
  • 1 Samuel 13:7-13;
  • 1 Samuel 15:10-23

9.        

Tweede Koning: Dawid: Waarom was hy "'n man na aan God se hart"?

  • Handelinge 13:21-23;
  • 1 Samuel 16:1-13
  • 2 Samuel 11;
  • Psalm 51;

10.    

Voorspelling van die Verlosser: Die profesieë

  • Handelinge 13:23-25;
  • Jeremia 23:4-6;
  • Jesaja 53:2-12;
  • Jesaja 9:5-6;
  • Sagaria 9:9-10

DEEL 2: DIE KOMS VAN DIE VERLOSSER

11.    

Die Verlosser word gebore

  • Lukas 2:1-20;
  • Johannes 1:1-18

12.    

Tekens en wondere van die Verlosser se outoriteit: Wat beteken dit vandag vir jou?

  • Matteus 8:23-9:8
  • Markus 5: 1-20
  • Lukas 13:10-17
  • Johannes 6:1-15

13.    

Jesus gee gewillig sy lewe op: Het Jesus 'n keuse gehad?

  • Lukas 22:39-53
  • Johannes 18:1-11

14.    

Jesus se kruisdood en opstanding: Wat het werklik aan die kruis gebeur?

  • Handelinge 13:27-37
  • Lukas 23:44; Lukas 24:12
  • Kolossense 2:14-15

DEEL 3: ONS LEWE NA JESUS SE KRUISDOOD

15.    

Jesus vervul die wet: Hoe het Hy dit gedoen?

  • Matteus 5:17-20; 43-48.
  • Romeine 7:7-25

16.    

God se heiligheid, toorn en finale oordeel: Waarom is heiligheid voor God belangrik?

  • Romeine 1:18-32;
  • Romeine 2:5-11;
  • Romeine 11:22-24,33-36

17.    

Word 'n lewende offer vir God: Wat beteken dit?

  • Romeine 12

 

18.    

Lewe in die lig: Hoe doen ek dit?

  • 1 Johannes 1-2

19.    

Daaglikse stryd teen die bose: Hoe kan ek oor die bose heers?

  • 1 Petrus 1-5
  • Lukas 10:19
  • 1 Johannes 2

20.    

Laat die Heilige Gees jou lei: Hoe doen ek dit?

  • Romeine 8:1-17;
  • Galasiërs 5:16-26

21.    

Belangrikste "wette" vandag: Wees lief vir God, wees lief vir ander

  • 1 Korintiërs 13
  • 1 Johannes 3:11-24;
  • 1 Johannes 4:7-21

22.    

Die sleutel tot die Ewige Lewe: Waarom is bekering nodig?

  • Johannes 3;
  • Romeine 3:9-26
  • Johannes 14:6

23.    

Jesus se bruid: Waarom is die kerk vir Jesus belangrik?

  • Efesiërs 5:25-32
  • Openbaring 4

24.    

Die boek van die lewe: Kan ek verseker wees van 'n Ewige Lewe saam met Jesus?

  • 2 Korintiërs 5:1-10;
  • Openbaring 1:17b-18
  • Openbaring 20:11-15; 21:1-4

25.    

Jesus kom weer...

  • Openbaring 22:6-21
  • Judas 1:24-25
google-site-verification: google2616709f85088bf5.html