Prayer Requests

Submit a Prayer Request

  • Kan almal asb vir Alta Vosloo bid. Sy was op nuwejaarsdag in Margate Hospitaal opgeneem met dubbele longontsteking. Sy is intussen ontslaan en is by die huis, maar is nog baie siek. Ons het almal se gebede nodig. Baie dankie. Krappies, Adele & Cindy.
    Krappies Vosloo - Jan 07 2011
google-site-verification: google2616709f85088bf5.html