14 Augustus 2010
Spreker vir vandag
Gerhard Benade
Hartlike welkom aan elkeen wat vanoggend hier teenwoordig is. Mag julle ‘n geseënde Sabbat ervaar. ‘n Spesiale verwelkoming aan al ons besoekers. Geniet die dag saam met ons en kom kuier asseblief gou weer!
Sabbatskool Program:
|
Vandag: |
Volgende week: |
Voorprogram: Volwasse les:
Jeug Les: |
Jurie Grobler Job le Roux Verna Koorsen |
Getuie Diens |
Verjaarsdae:
Veels Geluk aan almal wat die afgelope week verjaar het. Mag julle nog vele gelukkige lewensjare ervaar!
8 Aug - Ray Kruger
9 Aug - Sharleen van Vuuren
11 Aug - Cindy Duffy
13 Aug - Wouter Bekker
15 Aug - Raymond Tannous
15 Aug - Donovan Duffy
17 Aug - Japie Leeuwner
17 Aug - Alexandra de Haas
19 Aug - Christa Ceronio
Persone wat u tot hulp kan wees:
|
Vandag: |
Volgende week: |
Ouderling: Diaken: |
Verna Koorsen Carel & Gerhard |
André Koorsen Mariaan & Raymond |
Wanneer die môreson sy verskyning maak, het GOD klaar ons legkaart vir die dag gebou.
Geen blokkie sal uit sy plek skuif sonder SY wete nie.
Niks sal oor ons pad kom sonder SY goedkeuring.
Mag al jou blokkies vandag in plek wees met GOD se Liefde & Genade.
Gemeente dagboek:
1. Die Biduur in Stilfontein gaan voortaan op Sabbat –middae om 5 uur wees by Johannes & Lena Steenberg se huis. (Keurboomlaan 68)
2. Die Jeug, en almal wat belangstel kan vanmiddag om 2 uur bymekaarkom by die kerk. Van daar gaan almal vertrek na Oleander Park om die oumensies te vermaak met sang en musiek.
3. Volgende Sabbat 21 Augustus is dit ‘n baie spesiale dag. Om 9h30 begin ons program reeds met ‘n Getuiediens. Gedurende ere-diens gaan daar ‘n Doop diens wees, en na kerk is daar ‘n gemeente-ete. Die middag gaan ons DVD’s uitgee in Vierfontein.
4. Die naweek van10 tot 12 September is daar ‘n kamp by Everest Detox Centre. Die tema van die naweek is Hoe om stres te hanteer. Vir meer kontak Daleen de Beer by 082 464 1829
5. Streekskamp 8 – 10 Oktober by Leeuwpoort. Die gassprekers is Lr. Eben de Jager en Dr Johan en Lenie Joubert. Almal is baie welkom! Besprekings vir die naweek kan gedoen word by Piet van Wyk, 018 297 7663 of 083 288 4457.
Lief & Leed
1. Baie geluk aan Charise Booysen. Sy is KHS se wenner van die tweede rondte van die Suid-Afrikaanse Rekenaarstudie-olimpiade. Sy is in gr 10, en het landwyd teen leerlinge van gr 10-12 gekompeteer. Sy behaal ‘n posisie onder die top 8 leerlinge in Noordwes.
2. Shawn Asscroft (voormalige pastoor) sê hy sien ons binnekort. Hy was in Italië, en sy seun David het ‘n operasie ondergaan. Dink asseblief aan hulle in jul gebede.
3. Baie geluk aan Armond en Lydia Labuschagne wat verlede naweek in die huwelik bevestig is. Mag God se seën op julle gesinnetjie wees.
4. Martin Annandale het sojabone wat hy graag wil verkoop. Die geld wat hy daardeur verkry gaan hy aan liefdadigheid skenk.
5. Volgende Sabbat na die doopdiens is daar ‘n gemeente-ete. Die geregte wat ons kort is Groente pasta, aartappelslaai, Macaronie en kaas, Mengelslaai, Koringslaai, Malvapoeding en Lemoenpoeding. Laat weet asb vir Deo wat u kan bring by 082 466 6807
A Journey Called Life
A mouse looked through the crack in the wall to see the farmer and his wife open a package. "What food might this contain?" The mouse wondered. He was devastated to discover it was a mousetrap.
Retreating to the farmyard, the mouse proclaimed this warning: "There is a mousetrap in the house! There is a mousetrap in the house!” The chicken clucked and scratched, raised her head and said, "Mr. Mouse, I can tell this is a grave concern to you, but it is of no consequence to me. I cannot be bothered by it." The mouse turned to the pig and told him, "There is a mousetrap in the house! There is a mousetrap in the house!” The pig sympathized, but said, "I am so very sorry, Mr. Mouse, but there is nothing I can do about it but pray... Be assured you are in my prayers." The mouse turned to the cow and said, "There is a mousetrap in the house! There is a mousetrap in the house The cow said, "Wow, Mr. Mouse. I'm sorry for you, but it's no skin off my nose." So, the mouse returned to the house, head down and dejected, to face the farmer's mousetrap . . . Alone..... .
That very night a sound was heard throughout the house -- the sound Of a mousetrap catching its prey. The farmer's wife rushed to see what was caught. In the darkness, she did not see it. It was a venomous snake
But his wife's sickness continued. Friends and neighbours came to sit with her around the clock. To feed them, the farmer butchered the pig.
But, alas, the farmer's wife did not get well... She died.
So many people came for her funeral that the farmer had the cow slaughtered to provide enough meat for all of them for the funeral luncheon. And the mouse looked upon it all from his crack in the wall with great sadness.
So, the next time you hear someone is facing a problem and you think it doesn't concern you, remember ---
When one of us is threatened, we are all at risk. We are all involved in this journey called life. We must keep an eye out for one another and make an extra effort to encourage one another.
- REMEMBER -
EACH OF US IS A VITAL THREAD IN ANOTHER PERSON'S TAPESTRY. OUR LIVES ARE WOVEN TOGETHER FOR A REASON
Vitamiene vir die siel
Ons almal het vitamiene nodig in ons liggaam, al is party belangriker as ander.
Vitamiene A;
vir Aanmoediging en Inspirasie vir elke dag.
Vitamiene B;
vir Blydskap, smile so nou en dan vir iemand! Jy maak dalk net iemand se daggie.
Vitamiene D;
vir Dankbaarheid. Wees dankbaar vir alles wat jy het waarmee God jou geseen het.
Vitamiene E;
wees Eg en Eerlik met jouself en almal om jou.. Eerlikheid is die pad na enige iemand se Respek.
Vitamiene C;
Jy is tot alles in staat deur Christus wat jou die krag gee.
As ons maar elke dag kan besef ons swem in die seën van God, swem in voorspoed, swem in geluk en blydskap en
swem in die liefde van ons almagtige Vader!
Dit is somtyds net nodig dat ons stop en dit raaksien!
Somtyds is dit selfs nodig dat ons so 'n tydjie afknyp om God te bedank daarvoor.
Wees jy nou die klein vissie en gaan vertel jou vriende waarmee God jou VANDAG geseën het!
Ek het vandag 'n werk, kos, klere, gesondheid, 'n dak oor my kop, familie, vriende en ek ervaar liefde.
Ja, ek LEWE in GENADE.
Ek DANK U, My Vader vir alles waarmee U my so ryklik geseën het.
Geheueteks
Rom. 6:14
Want die sonde sal oor julle nie heers nie;
want julle is nie onder die wet nie,
maar onder die genade.
Klerksdorp Sonondergang
14 Aug - 17h47
21 Aug - 17h51
28 Aug - 17h54