4 September 2010
Spreker vir vandag:
Lr. E. Ishmail
Hartlike welkom aan elkeen wat vanoggend hier teenwoordig is. Mag julle ‘n geseënde Sabbat ervaar. ‘n Spesiale verwelkoming aan al ons besoekers. Geniet die dag saam met ons en kom kuier asseblief gou weer!
Sabbatskool program:
|
Vandag: |
Volgende week: |
Voorprogram: Volwasse les: Jeug Les: |
Duif & Cheryl Raymond Tannous Deo Kotzé |
Joppie & Hester Johnny Muller Jaco Kotzé |
Verjaarsdae:
Veels Geluk aan almal wat die afgelope week verjaar het. Mag julle nog vele gelukkige lewensjare ervaar!
29 Aug - Charise Booysen
30 Aug - Elaine Hitge
31 Aug - Maggie Minneé
1 Sept - Leon de Haas
1 Sept - Duncan de Haas
3 Sept - Hendrik de Winnaar
4 Sept - Calvin Duffy
5 Sept - Andries Matthysen (Jnr)
8 Sept - Tanya Meyer
10 Sept - Jaco Kotzé
10 Sept - Apie Ceronio
Persone wat u tot hulp kan wees:
|
Vandag: |
Volgende week: |
Ouderling Diaken 1 Diaken 2 |
Jaco Kotzé Martin Annandale Raymond Tannous |
André Koorsen Jorrie Jordaan Andries Matthysen (Jnr) |
Lief & Leed:
1. Christa Leeuwner, oom Japie se vrou , was in ICU hierdie week. Dit gaan nou bietjie beter, en sy is oorgeplaas na die Kanker afdeling van Klerksdorp Hospitaal. Bid asseblief vir haar en oom Japie.
2. Maggie Minnee was hierdie week in die hospitaal vir ‘n operasie, maar sy het darem gister weer uitgekom. Ons bid dat sy spoedig sal herstel.
3. Volgende Sondag is dit die Lenteloop by Harry en Susan Badenhorst se plaas. Om die Lente te vier, wil ons almal uitnooi om volgende week wit aan te trek kerk toe. (Die manne hoef net ‘n wit hemp aan te trek).
4. Volgende week begin ons Rookstaak Kliniek weer. Bid asseblief vir al die persone wat deel gaan neem om hierdie aaklige gewoonte te breek.
Gemeente Dagboek:
1. Sabbatsluiting en biduur in Stilfontein is vandag om 18h00 by Martin Annandale se huis, Libuvu str. 3, Stilfontein
2. Op 12 September sal daar ‘n Lente-loop wees by plaas van Harry en Susan Badenhorst. Almal moet om 8 uur by die plaas wees, en bring ook ‘n ontbyt-mandjie saam.
3. Rookstaak-kliniek begin weer op 7 September om 19h00 in die kerksaal. Dit word gratis aangebied, maar mense moet bespreek om dit by te woon. Besprekings kan gedoen word by Verna 083 982 3087
DIE HELPERS VIR DIE ROOKSTAAK KLINIEK MOET ASSEBLIEF SONDAG, 5 SEPTEMBER OM 6 UUR BY DIE KERK VERGADER.
4. Volgende Sabbat 11 September is dit Nagmaal gedurende erediens.
5. 11 September is dit Jeugdag by Potchefstroom. Na kerk gaan daar sop voorsien word, elkeen moet net sy eie broodjies bring. Die middag gaan daar saam gekuier word, en daar gaan ook ‘n musiekprogram aangebied word by Huis Amalea. Die aand is daar ‘n braai en oorslaap (R15 per persoon). Vir meer kontak Gerhard by 082 808 3502
6. Streekskamp 8 – 10 Oktober by Leeuwpoort. Die gassprekers is Lr. Eben de Jager en Dr Johan en Lenie Joubert. Almal is baie welkom! Besprekings vir die naweek kan gedoen word by Piet van Wyk, 018 297 7663 of 083 288 4457.
Slow Me Down Lord
Ease the pounding of my heart by the quieting of my mind. Steady my hurried pace with a vision of eternal reach of time. Give me amid the confusion of the day, the calmness of the everlasting hills.
Break the tension of my nerves and muscles with the soothing music of singing streams that live in my memory. Help me to know the magical, restoring power of sleep.
Teach me the art of taking minute vacations of slowing down to look at a flower,to chat with a friend, to pat a dog, to read a few lines from a good book.
Slow me down, Lord, and inspire me to send my roots deep into the soil of life's enduring values that I may grow toward the stars of my greater destiny.
Die Onse Vader
Ons Vader wat in die hemel is
dankie dat U nie net daar bo is nie, maar ook hier by ons in al ons nood en seer. Dankie dat U ons soos ‘n vader versorg en soos ‘n moeder versorg.
Laat U Naam geheilig word
deur ons vandag, dat ons so sal optree dat mense U in ons sal herken en ter wille van ons lewe aan U eer sal gee.
Laat U koninkryk kom.
Breek vandag die mag van die bose, bevry ons van die mag van die sonde, en van ons eie selfsug, en help ons om so te lewe dat U heerskappy teen vanaand deur meer mense erken en eerbiedig sal word.
Laat U wil geskied
al is dit anders as wat ons dit graag sou wou hê. Here, ons huiwer om dit te sê, maar stel ons asseblief teleur as ons begeertes nie met U wil ooreenkom nie. En maak ons gewillig om altyd U wil te doen.
Gee ons vandag ons daaglikse brood
want ons is elke dag in alles van U afhanklik. Wanneer ons in nood is, besef ons dit meer as ander kere, maar sonder U kan ons nooit regtig regkom nie. En al sou ons ook genoeg geld in die bank hê, kan dit nog nie ons gesondheid en geluk koop nie.
En vergeef ons ons oortredinge
wat vir ons maar klein lyk, maar in die lig van die prys wat dit U gekos het, is dit verskriklik groot, so groot dat ons maklik dié mense kan vergewe wat teen ons gesondig het.
En laat ons nie in versoeking kom nie
Omdat die duiwel vir ons te sterk is en ons nooit sy lis kan weerstaan as U ons nie beskerm nie. Daarom bid ons: Verlos ons van die Bose,
ook waar hy op fyn vermomde maniere ons wil verlei om “onskuldige sondetjies” te doen, soos om goed te vat (klein of groot) wat nie aan ons behoort nie, en “wit leuentjies” te vertel.
Aan U behoort die Koninkryk en die krag en die heerlikheid tot in ewigheid.
U is die Here, U het alles gemaak, daarom het U reg op alles. Laat alles wat asemhaal, U prys. Alle lof moet aan U gebring word. U is groot en goed en getrou. Niks en niemand kan met U vergelyk word nie, wonderlike God, genadige Vader en getroue Vriend. Amen
We cannot direct the wind, but we can adjust the sails.
TRUTHS THAT LITTLE CHILDREN HAVE LEARNED:
1) No matter how hard you try, you can't baptize cats..
2) When your Mom is mad at your Dad, don't let her brush your hair.
3) If your sister hits you, don't hit her back. They always catch the second person.
4) Never ask your 3-year old brother to hold a tomato.
5) You can't trust dogs to watch your food..
6) Don't sneeze when someone is cutting your hair..
7) Never hold a Dust-Buster and a cat at the same time.
8) You can't hide a piece of broccoli in a glass of milk.
9) Don't wear polka-dot underwear under white shorts.
10) The best place to be when you're sad is Grandma's lap
GREAT TRUTHS THAT ADULTS HAVE LEARNED:
1) Raising teenagers is like nailing jelly to a tree.
2) Wrinkles don't hurt.
3) Families are like fudge...mostly sweet, with a few nuts
4) Today's mighty oak is just yesterday's nut that held its ground...
5) Laughing is good exercise. It's like jogging on the inside.
6) Middle age is when you choose your cereal for the fiber, not the toy.
GREAT TRUTHS ABOUT GROWING OLD:
1) Growing old is mandatory; growing up is optional...
2) Forget the health food. I need all the preservatives I can get.
3) When you fall down, you wonder what else you can do while you're down there.
4) You're getting old when you get the same sensation from a rocking chair that you once got from a roller coaster.
5) It's frustrating when you know all the answers but nobody bothers to ask you the questions...
6) Time may be a great healer, but it's a lousy beautician
7) Wisdom comes with age, but sometimes age comes alone.
There was a very gracious lady who was mailing an old family Bible to her brother in another part of the country. "Is there anything breakable in here?" asked the postal clerk.
"Only the Ten Commandments." answered the lady.
Klerksdorp Sonondergang:
4 Sept - 17h58
11 Sept - 18h01
18 Sept - 18h05
Geheueteks:
Rom 9:8
Dit wil sê, nie hulle is kinders van God wat die kinders van die vlees is nie, maar die kinders van die belofte word gereken as die nageslag.