4 Desember 2010
Spreker vir vandag:
Lr Ernie Rex
Hartlike welkom aan elkeen wat vanoggend hier teenwoordig is. Mag julle ‘n geseënde Sabbat ervaar. ‘n Spesiale verwelkoming aan al ons besoekers. Geniet die dag saam met ons en kom kuier asseblief gou weer!
Sabbatskool program:
|
Vandag: |
Volgende week: |
Voorprogram: Volwasse les: Jeug Les: |
Getuiediens Raymond Tannous Verna Koorsen |
Hannie Hiten Gerhard Benade Raymond Tannous |
Verjaarsdae:
Veels Geluk aan almal wat die afgelope week verjaar het. Mag julle nog vele gelukkige lewensjare ervaar!
29 Nov - Johanna Mourik
29 Nov - Hennie Coetzer
30 Nov - Johnny Muller
30 Nov - Alma Muller
1 Des - Hendrik Thorpe
3 Des - Pieter Raubenheimer
4 Des - Elize Coetzer
5 Des - Mary-Anne Thorpe
6 Des - Mariaan Alberts
9 Des - Celest Duffy
11 Des - Cheryl August
Persone wat u tot hulp kan wees:
|
Vandag: |
Volgende week: |
Ouderling Diaken 1 Diaken 2 |
Johnny Muller Andries Jnr Hettie Jordaan |
Verna Koorsen Martin Annandale Karel Kruger |
Gemeente Dagboek:
1. Biduur in Stilfontein is Woensdae om 18h00 by, Johannes en Lena se huis, Keurboomlaan 68, Stilfontein
2. Sondag 5 Desember gaan daar ‘n Visvang- en Potjiekos Dag by die dam wees. Almal is baie welkom, en vervoer kan gereёl word. Vir meer kontak Gerhard
3. Vrydag aand 10 Desember gaan ons Nagmaal by die kerk bedien, en na die tyd sal daar ‘n Bybel Ete wees. Hierdie geleentheid is oop vir ons lidmate sowel as al die besoekers. Enige persoon wat in die aand probleme het met vervoer na die kerk, kan net vir Andries kontak.
4. Sabbat 18 Desember word almal uitgenooi om piekniek mandjies met hamburgers te bring, sodat ons na kerk lekker saam kuier.
5. Sondag 16 Januarie is daar Koek en Tee, asook Gaskunstenaars by die kerk. Hou die datum nou reeds oop. Meer besonderhede sal later volg
6. 29 Januarie is daar ‘n oorslaap by oom Karel Kruger se plaas. Dit beloof om hope pret te wees tussen die koppies. Almal is baie welkom
7. 19 Februarie sal daar ‘Tenpin Bowling’ vir die jeug wees.
8. 5 Maart gaan daar ‘n 30 Seconds Speletjies-aand by die kerk wees
9. Die naweek van 18 – 20 Maart is dit die NW Jeugkamp te Vryburg. Die gasspreker vir die naweek is Lr Eben de Jager. Almal, oud en jonk, is baie welkom. Meer besonderhede sal later volg.
10.. Kampvergadering te Sedaven is 21 April 2011 – 25 April 2011. Besprekings kan gedoen word vanaf 15 Okt 2010. Vir bespreking, kontak Verna vir vorms, of e-mail direk vir Anita by tc.treasurer.sec@sdachurch.co.za
Lief & Leed:
1. Ons benodig mense wat bereid is om op Sabbatdae die motors op te pas. Almal wat bereid is, moet asseblief hul name vir Jorrie gee, dan sal hy ‘n rooster opstel. Baie dankie reeds vir die bereidwilligheid.
2. Indien daar van die dames is wat graag wil vars blomme bring vir die kerk, moet hulle asseblief vir Hettie kontak by 082 411 6053.
3. Baie dankie vir die waslappies en seep wat reeds ontvang is, maar daar word steeds benodig. Vir meer kontak Corrie by 082 532 8626.
4. Tannie Marie Mollentze voel baie siek met haar lae bloeddruk, en ons moet asseblief almal aan haar dink in ons gebede.
5. Ons is baie bly dat Lr Ernie en tannie Marie weer veilig terug is by ons. Baie geluk met die suksesvolle voltooiing van sy studies.
6. Mariaan Alberts is baie siek en het ons gebede baie nodig.
Living and Loving Father,
I praise and thank You with my heart for the liberation You have given me from the clutches of sin and Satan. By Your death on the Cross of Calvary, You have put my old life with its sin and judgment to death forever, and endowed me with a new life that is abounding with joy.
Father, I commit this Baptism Day into Your most precious and loving hands. I believe that by Your crucifixion on the Cross, my old self was rendered powerless and I was freed from all sin. You were raised from the dead that I too may live a life victorious and overcoming all evil.
Father, this day, I rededicate myself to live in You and live a life for Your glory. I will remember the day when I was baptized and washed off all my sins. Lord, it is by Your grace that I can be counted worthy to be called Your child. Help me to keep Your commandments. Renew my strength this day that I may be strong in faith and increase in zeal. Preserve me for the glorious day of Your coming. I believe Your Word which says, "He who has begun a good work in you will complete it until the day of Jesus Christ". Let this day be the beginning. Lead me into greater spiritual depths even in the coming days. In Jesus' precious name I pray.
Amen.
Lord Jesus Christ,
You have given new birth to Your children, Robert Thomsen,
Jacques Marree, Ina Kruger, Peet and Lorraine van der Merwe
and Desire Swanepoel, by water and your Holy Spirit.
You have made them a child of Your Father,
a member of Your Church, and an heir of heaven.
We offer You sincere thanks and promise
with the help of Your grace to teach them in accord with the baptismal promises
to believe unhesitatingly in Your message,
to obey faithfully Your commandments,
and to remain ever united with You in life and in death.
Amen.
Noah's Ark:
Everything I need to know, I learned from Noah's Ark
ONE: Don't miss the boat.
TWO: Remember that we are all in the same boat!
THREE: Plan ahead. It wasn't raining when Noah built the Ark.
FOUR: Stay fit. When you're 60 years old, someone may ask you to do something really big.
FIVE: Don't listen to critics; just get on with the job that needs to be done.
SIX: Build your future on high ground.
SEVEN: For safety's sake, travel in pairs.
EIGHT: Speed isn't always an advantage. The snails were on board with the cheetahs.
NINE: When you're stressed, float awhile.
TEN: Remember, the Ark was built by amateurs; the Titanic by professionals.
ELEVEN: No matter the storm, when you are with God, there's always a rainbow waiting.
Geheueteks:
2 Pet 1:20, 21
terwyl julle veral dít moet weet, dat geen profesie van die Skrif ‘n saak van eie uitlegging is nie; want geen profesie is ooit deur die wil van ‘n mens voortgebring nie, maar, deur die Heilige Gees gedrywe, het die heilige mense van God gespreek.
Klerksdorp Sonondergang:
4 Des - 18h58
11 Des - 19h03
18 Des - 19h08
Humility is not thinking less of yourself, it's thinking of yourself less.