19 Februarie 2011

 Spreker vir vandag:

Johnny Muller

Hartlike welkom aan elkeen wat vanoggend hier teenwoordig is.  Mag julle ‘n geseënde Sabbat ervaar.  ‘n Spesiale verwelkoming aan al ons besoekers.  Geniet die dag saam met ons en kom kuier asseblief gou weer!


 

 Sabbatskool program:

 

Vandag:

Volgende week:

Voorprogram:

Volwasse les:

Jeug Les:

 Gerhard

Tommy

Nicole  

Alma Muller

Raymond Tannous

Hendrik de Winnaar

 


 Verjaarsdae

 

Veels Geluk aan almal wat die afgelope week verjaar het.  Mag julle nog vele gelukkige lewensjare ervaar!

14 Feb  -  Minké Roos

14 Feb  -  Christo vd Vyfer

23 Feb  -  Thea Steyn

23 Feb  -  Donovan Swanepoel

24 Feb  -  Richard Hubsh


 

 Persone wat u tot hulp kan wees:

 

Vandag:

Volgende week:

Ouderling

Diaken 1

Diaken 2

Raymond Tannous

Bill Korff

Jorrie Jordaan

Johnny Muller

Cindy Durand

Hettie Jordaan


 Appreciate again and again, freshly and naively, the basic goods of life, with awe, pleasure, wonder and even ecstasy, however stale these experiences may have become to others


 

If the only prayer you said in your whole life was “Thank You”, that would suffice


 Gemeente Dagboek

 1. Biduur in Stilfontein is elke  Woensdagaand  om 18h00  by  

Keurboomlaan 68. Vir meer kontak Johannes by 071 877 5594. 

2. Daar is elke Dinsdagaand ‘n biduur in Orkney om 19h00 . Hierdie week by Apie en Christa by 10 Hazlittweg No 2, Orkney. 

3. 5 Maart  gaan daar ‘n Mieliebraai op oom Harry Badenhorst se plaas wees.  Almal oud en jonk is baie welkom.

4. Everest Detox Sentrum:  Geluk  & Gesondheid kamp vanaf  4-6 Maart 2011.  Kontak: 082 464 1829 vir besprekings

5. Die naweek van 18 – 20 Maart is dit die NW Jeugkamp te Vryburg. Die gasspreker vir die naweek is Lr Eben de Jager. Almal, oud en jonk, is baie welkom. Meer besonderhede sal later volg.

6. Sabbat 26 Maart sal daar Nagmaal wees met die ere-diens.

7. Kampvergadering te Sedaven is 21 April 2011 – 25 April 2011.

 Vir bespreking, kontak Verna vir vorms, of e-pos direk vir Anita by tc.treasurer.sec@sdachurch.co.za

8. Wyse Gryse Toer .  20 -–28 Maart 2011 na Limpopo saam met Abandant Life. Vir meer kontak  Heino Torlage by 034-218 2055 / 082 923 8683


 

 Lief & Leed

1. Klein Minké Roos het hierdie week ‘n voetoperasie ondergaan. Ons bid dat sy spoedig sal herstel.

2. Die Kerkraadlede moet onthou van hul ete met gades more aand 18hoo by Mikes Kitchen.

3. Dit is met blydskap dat ons verneem het dat Tinus en Elize ook weer nuwe ouers gaan word. Baie geluk aan hulle, asook Hennie en Elize wat trotse oupa en ouma gaan wees. Hulle kuier tans by die kinders, en ons hoop hulle geniet dit baie en kom veilig terug.

4. Laat ons asseblief almal bid vir die mense wat so erg werk soek, en dat hulle aan God sal vashou gedurende hierdie moeilike tye.

5   Hettie Jordaan en die dames wat bygedra het , dankie vir ‘n lekker Sabbat ete verlede week.  Lidmate word versoek om te onthou om julle mandjie met borde en eetgerei saam te bring en dan by die huis te was.  Dit sal die skottelgoed wassery op Sabbat middae aansienlik verlig. Baie dankie..!! vir die getroue klomp wat  maar altyd bereid is om te help met die vuil skottelgoed.

6. Aan al ons nuwe lidmate en besoekers baie welkom en dankie dat julle so getrou is. Indien jy voel dat jy in die toekoms wil hand bysit met enige iets in die gemeente, praat asseblief met Andries Matthyssen (Hoof ouderling) of Johnny Muller.

7. Die Suid-Wes Gautengstreek organiseer 'n informele kampnaweek te Mopani Lodge vanaf 25-27 Februarie 2011. Vir meer, kontak Alma


 

Sabbatskool:

Aandag!!!HOEKSTEEN ANKER KLAS (12 jaar -17 jaar).  ‘n Klas sal vanaf vandag (19 Februarie 2011) gereeld in die Biblioteek(Agterkant van die doopbad) aangebied word . Die lesstudie boekies is op pad  en ons vertrou  dat al ons tieners die lesstudie baie  gaan geniet.

Ons is op soek na ‘n Sabbatskool Sekretaresse   Die persoon moet gereeld kerk kan bywoon om te kan help met die  lesboekies (te  koördineer) en die sabbatskool se register af te merk.

Les Boekies : Indien u vra het of wil bydra tot die lesboekies, kan u vir Lillian bel vir meer inligting (084 209 6407).

Kan al die mense wat betrokke is by die Sabbatskool (program, les studie, ens) asb gou na die Erediens in die saal bymekaar kom – dit behoort nie langer as 20 minute te duur nie.


 

Miss Me – But Let Me Go 

When I come to the end of the road,

And the sun has set for me,

I want no rites in a gloom filled room,

Why cry for a soul set free.

 

Miss Me a Little – But Not Too Long,

And not with your head bowed low,

Remember the love that we once shared,

Miss Me – But Let Me Go.

 

For this is a journey we all must take,

And each must go alone,

It’s all part of the Master’s plan,

A step on the road to home.

 

When you are lonely and sick of heart,

Go to the friend we know,

And bury your sorrows in doing good deeds,

Miss Me – But Let Me Go.


 

 The Triple-Filter Test

In ancient Greece, Socrates was reputed to hold knowledge in high esteem. One day an acquaintance met the great philosopher and said, "Do you know what I just heard about your friend?"
"Hold on a minute," Socrates replied. "Before you talk to me about my friend, it might be good idea to take a moment and filter what you’re going to say. That’s why I call it the triple filter test. The first filter is Truth. Have you made absolutely sure that what you are about to tell me is true?"
"Well, no," the man said, "actually I just heard about it and…"
"All right," said Socrates. "So you don’t really know if it’s true or not. Now, let’s try the second filter, the filter of Goodness. Is what you are about to tell me about my friend something good?"
"Umm, no, on the contrary…"
"So," Socrates continued, "you want to tell me something bad about my friend, but you’re not certain it’s true. You may still pass the test though, because there’s one filter left—the filter of Usefulness. Is what you want to tell me about my friend going to be useful to me?"
"No, not really."
"Well," concluded Socrates, "if what you want to tell me is neither true, nor good, nor even useful, why tell it to me at all?"
 The struggle ends when the gratitude begins


The struggle ends when the gratitude begins


 

 Klerksdorp Sonondergang

19 Feb  -  18h55

26 Feb  -  18h48

5 Maart  -  18h39


 

 Geheueteks:

Psalm 46:1,2

God is vir ons ‘n toevlug en sterkte; as hulp in benoudhede is Hy in hoë mate beproef. Daarom sal ons nie vrees nie ...

 

google-site-verification: google2616709f85088bf5.html