2 Oktober 2010

 Spreker vir vandag:

Lr. JD Venter

 

Hartlike welkom aan elkeen wat vanoggend hier teenwoordig is.  Mag julle ‘n geseënde Sabbat ervaar.  ‘n Spesiale verwelkoming aan al ons besoekers.  Geniet die dag saam met ons en kom kuier asseblief gou weer!


 

 Sabbatskool program:

 

Vandag:

Volgende week:

Voorprogram:

Volwasse les:

Jeug Les:

Johan & Cindy

Job le Roux

Gerhard Benadé

 

 Alma & Johnny Muller

Lottie Beukes

Lottie Beukes


Verjaarsdae:

Veels Geluk aan almal wat die afgelope week verjaar het.  Mag julle nog vele gelukkige lewensjare ervaar!

30 Sept  -  Johan Durand

2 Okt  -  Marie Rex

4 Okt  -  Jorrie Jordaan

7 Okt -  Arina Bekker

9 Okt  -  Joey Koekemoer


 

Huweliksherdenkings

Baie geluk, mag jul nog vele gelukkige jare saam ervaar! 

4 Okt  -  Riaan & Tersia van Zyl

4 Okt  -  Pieter & Marie van Zweel

6 Okt  -  Jorrie & Hettie Jordaan


  Persone wat u tot hulp kan wees:

 

Vandag:

Volgende week:

Ouderling

Diaken 1

Diaken 2

Verna Koorsen

Carel Kruger

Collette Tannous

Jorrie Jordaan

Gerhard Bekker

Mariaan Alberts


Lief & Leed

1.  Ouma Maud is in Wilmed Hospitaal, in Saal B18. Sy is baie swak en het ons gebede baie nodig. Sy wil net almal bedank vir hul gebede, besoeke, ens.

2.  Tommy van Gent het ‘n geskeurde spier in sy skouer, en ons bid vir hom dat hy vinnig sal herstel, en ook dat die dokter vir hom die regte behandeling gee.

3.  Estelle van der Ryst is baie siek met sinus, en gaan moontlik Maandag hospitaal toe. Ons bid vir haar spoedige herstel.

4. Die kinders moet hul laaste naweek van die vakansie geniet, en sterkte vir die laaste skof vir die jaar.


  Fable of the porcupine 

It was the coldest winter ever -  many animals died because of the cold. 
The porcupines, understanding the situation, decided to group together.

They covered and protected themselves; but the quills of each one wounded their closest companions even though they gave off heat to each other.

So they began to distance themselves from each other and began to die, alone and frozen.  So they had to make a choice: either accept the quills of their companions or disappear from the Earth.  They decided to go back to being together.  This way they learned to live with the little wounds that were caused by the close relationship with their companions, and appreciate the warmth;

this way they were able to survive.

Moral of the story:
The best relationship is not the one that brings together perfect people, but the best is when each individual learns to live with the imperfections of others and can admire the other person's good qualities. 


 Gemeente Dagboek:

1. Biduur in Stilfontein is Woensdae om 18h00  by, Johannes en Lena se huis, Keurboomlaan 68, Stilfontein

2. Streekskamp 8 – 10 Oktober by Leeuwpoort. Die gassprekers is Lr. Eben de Jager en Dr Johan en Lenie Joubert. Almal is baie welkom! Besprekings vir die naweek kan gedoen word by Piet van Wyk, 018 297 7663 of 083 288 4457 


 U HARDLOOP MOS SAAM MET MY ~

 

Dit is oggend, Here Jesus,
En my eerste gedagte wanneer ek wakker word,
Is nie noodwendig dat ek vir U wil dankie sê Vir 'n rustige, veilige nag nie.
Om eerlik te wees -
Al waaraan ek dink, is: Ek móét opstaan,  Badkamer toe gaan, 'n happie eet, oefen, en dan gaan werk.
Maar ek wil liewer terugklim in die bed, 'n kussing op my kop sit, en verder slaap.  Want dit gaan nie net oor die vroegoggend-oefening nie, Here.
U weet dat die hele res van my dag ook net 'n gehardloop,
'n gejaag, 'n altyd-vinniger-en-beter-geskarrel is.
Ek is so moeg, Here. Ek wil tot rus kom.
Waarheen hardloop ek? En waarom?
Ag, Here, natuurlik is daar nie 'n maklike antwoord nie.
En natuurlik kan ek nie sommer stop en die baan verlaat nie.
Vandag lyk die wêreld MOS maar oral só.
Ek kan dit nie sommer eiehandig verander nie:
Ek moet tog werk.
En daar is vir ons wat wel werk het,  te min hande vir te veel take.
En daarby moet ek tog ook oefen om fiks te bly
Om my beste te kan gee.
Nou ja, daar is dus nie die opsie
Van sommer weer in die bed klim nie.
Maar dankie dat ek met U kon praat  oor so 'n doodgewone ding.
Dankie vir die perspektief wat U my altyd gee
Wanneer ek dinge voor U uitpraat
En dankie dat U my weer 'n sprankie sin gee in dié dolle gejaag.
Hier gaan ek dan nou maar weer, Here.
Hou my bewus van U, wat deur die dag se gehardloop by my bly.
Want HERE U hardloop MOS saam met my


  Common sense and a sense of humour is the same thing, moving at different speeds. A sense of humour is just common sense, dancing.


  “A good life starts only when you stop wanting a better one!"
And start living the one you've got to the fullest.


 

It isn't the mountain ahead that wears you out; it's the grain of sand in your shoe.


  SIDE BY SIDE 

 

They lie on the table side by side,
 The Holy Bible and the TV guide.
 One is well worn and cherished with pride,
 Not the Bible . . . but the TV guide.
 One is used daily to help folks decide,
 No, not the Bible . . . but the TV guide.
 As the pages are turned, what shall they see,
 Oh, what does it matter, turn on the TV.
 Then confusion reigns, they can't all agree,
 On what they should watch on the old TV.
 So they open the book in which they confide,
 No, not the Bible . . . but the TV guide.
 The Word of God is seldom read,
 Maybe a verse as they fall into bed.
 Exhausted and sleepy and tired as can be,
 Not from reading the Bible . . . from watching TV.
 So then back to the table side by side,
 Lie the Holy Bible and the TV guide.
 No time for prayer, no time for the Word,
 The plan of Salvation is seldom heard.
 But forgiveness of sin, so full and free,
 Is found in the Bible . . . not on TV.


A well-developed sense of humour is the pole that adds balance to your steps as you walk the tightrope of life.


 

 

 Life is a succession of lessons which must be lived to be understood

 


 Klerksdorp

Sonondergang:

2 Okt  -  18h12

9 Okt  -  18h16

16 Okt  -  18h21


 Geheueteks:

2 Tim 3:16, 17

Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in

die geregtigheid, sodat die mens van God volkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus.

google-site-verification: google2616709f85088bf5.html