18 September 2010

Spreker vir vandag:

Verna Koorsen

Hartlike welkom aan elkeen wat vanoggend hier teenwoordig is.  Mag julle ‘n geseënde Sabbat ervaar.  ‘n Spesiale verwelkoming aan al ons besoekers.  Geniet die dag saam met ons en kom kuier asseblief gou weer!


 

  Sabbatskool program:

 

Vandag:

Volgende week:

Voorprogram:

Volwasse les:

Jeug Les:

Jaco & Deo

Gerhard Benadé

Nadine Shaw

 Johnny & Alma

Joppie le Roux

Andries Jnr Matthysen


  Verjaarsdae:

14 Sept  -  Jeanine van Zyl

20 Sept  -  Hubert de Haas

21 Sept  -  Marie Rex

22 Sept  -  Duif Erasmus

22 Sept  -  Jacques Thorpe

23 Sept  -  Jaydine van Zyl

23 Sept  -  Shawn Ashcroft

25 Sept  -  Tersia van Zyl


 

 Persone wat u tot hulp kan wees:

 

Vandag:

Volgende week:

Ouderling

Diaken 1

Diaken 2

Johnny Muller

Alma Muller

Renet Kruger

Andries Matthysen

Duif Erasmus

Deo Kotzé


'n Jong dame het eendag op die strand gelê en sonbaai toe daar 'n klein  seuntjie in sy swembroek met 'n handdoek oor sy skouer na haar toe kom en  vra: "Tannie, glo Tannie in God?"

Sy was verbaas oor die vraag en antwoord: "Ja, maar waarom wil jy weet?"

Dadelik vra hy vir haar: "Tannie, gaan Tannie elke Sabbat kerk toe?"

Weer het sy ja geantwoord. Toe vra hy: "Lees Tannie elke dag Bybel en bid  Tannie elke dag?"  

 Sy het weer ja geantwoord, maar teen daardie tyd was

sy al baie nuuskierig om te hoor waarom die klein seutjie vir haar al die vrae vra.

Ten einde laaste gee hy 'n groot sug van verligting en vra: "Tannie, sal Tannie  asseblief vir my my roomysgeld hou, terwyl ek gaan swem?"


 

 Lief & Leed:

1. Tannie Marie Rex se operasie het goed afgeloop. Sy sal as alles goed gaan vandag ontslaan word. Ons bid dat sy spoedig sal herstel, en dat sy en Leraar Ernie ekstra genade sal ontvang.

2. Klein Devan Taute is toe Dinsdagoggend om 7 uur gebore. Hy is ‘n gesonde seuntjie van 3.0 kg, en dit gaan goed met hom en sy mamma. Klein Markus, sy boetie, het egter baie slegte oog-infeksie, en ons bid dat hy gou gesond sal word om met sy nuwe boetie te speel.

3.Die Rookstaak Kliniek het gisteraand opgehou, en dit was baie suksesvol. Ons moet egter aanhou bid vir die mense wat opgehou het met rook, dat God hulle sal versterk in hulle besluit.


 

 Gemeente Dagboek:

1.  Sabbatsluiting en biduur in Stilfontein is vandag om 17h30  by, Johannes en Lena se huis, Keurboomlaan 68, Stilfontein

2. Die Benoemingskomitee sal vergader op Maandagaand 20 September om 7 uur.

3. Streekskamp 8 – 10 Oktober by Leeuwpoort. Die gassprekers is Lr. Eben de Jager en Dr Johan en Lenie Joubert. Almal is baie welkom! Besprekings vir die naweek kan gedoen word by Piet van Wyk, 018 297 7663 of 083 288 4457


 

 God's Wings

An article in National Geographic several years ago provided a penetrating picture of God's wings. After a forest fire in Yellowstone National Park, forest rangers began their trek up a mountain to assess the inferno's damage. One ranger found a bird literally petrified in ashes, perched statuesquely on the ground at the base of a tree.
Somewhat sickened by the eerie sight, he knocked over the bird with a stick. When he gently struck it, three tiny chicks scurried from under their dead mother's wings.
The loving mother, keenly aware of impending disaster, had carried her offspring to the base of the tree and had gathered them under her wings, instinctively knowing that the toxic smoke would rise. She could have flown to safety but had refused to abandon her babies. Then the blaze had arrived and the heat had scorched her small body, the mother had remained steadfast. Because she had been willing to die, those under the cover of her wings would live.
"He will cover you with his feathers, and under his wings you will find refuge." (Psalm 91:4)
Being loved this much should make a difference in your life. Remember the One who loves you, and then be different because of it.


 

 'n Spinnerak

Job 8:14  Hy vertrou op 'n dun draadjie, hy maak op 'n spinnerak staat. 

Mens kan nie anders as om stil te staan voor die wonder van 'n spinnerak nie.

Die lang sydrade sprei uit vanaf die oog van die web en die kort dwarsdrade word eweredig gespin om die volmaakte patroon daar te stel.

Vanaf die middelpunt loop die vallyn na die wegkruipplek van die spinnekop iewers in 'n klipskeur of onder 'n blaar.

Die geringste aanraking stuur 'n trilling al met die vallyn langs tot by die spinnekop wat uitstorm om te kyk na die prooi wat in sy web vassit.

Die web is so gemaak dat dit die kleinste hoeveelheid sy in beslag neem.  Dit is so fyn dat dit skaars opgemerk kan word en tog sterk genoeg om die worsteling van die insek wat gevang is te weerstaan.

Dit is na genoeg aan mekaar om die kleinste vliegie te vang en tog oop genoeg om die wind deur te laat en selfs saam met die wind te swaai.

So word spanning vermy wat enigiets meer solied sou breek.

Daar is 'n christenverhaaltjie oor 'n spinnekopstorie.

'n Gelowige man het vir sy godsdiens gevlug, en is lank vervolg.  Hy moes vir sy lewe na 'n grot op 'n eensame rotsagtige plek vlug.

Terwyl hy daar lê sien hy dat 'n spinnekop besig is om die bek van die grot geheel en al toe te spin.  Nie lank daarna nie hoor voortvlugtende man,  mensestemme.   Hy was verskrik, want hy het nie geweet dat hulle so naby hom verby gaan kom nie.  Hulle het voor die bek van die grot tot stilstand gekom.  Toe sien hulle dat die grot se ingang met 'n spinnerak bedek is.  Toe sê een soldaat:  "Niemand sou hier ingegaan het nie, anders was die spinnerak gebreek"  en toe gaan soek hulle elders.  Die vlugteling het dus ontvlug van die soldate, en hulle het hom nooit gekry nie.

"Waar God is, is 'n spinnerak so sterk soos 'n muur, waar God nie is nie, is 'n muur maar net so swak soos 'n spinnerak"

In die teks word verduidelik hoe vertroue werk:  Die goddelose se vertroue is gelyk gestel aan 'n spinnerak - hy het niks sterks gehad waarop hy kon steun nie.

Maar die wat God liefhet, kan selfs in  die bron van 'n spinnerak, die beskerming van God vind.

Niks is vir Hom te nederig of eenvoudig om te gebruik vir Sy doel nie.  Selfs nie eers 'n spinnerkop is te nietig nie.


 

'TWAS THE NIGHT JESUS CAME FROM DAWN

'Twas the night Jesus came and all through the house,
not a person was praying, not one in the house.

The Bible was left on the shelf without care,
for no one thought Jesus would come there.

The children were dressing to crawl into bed,
not once ever kneeling or bowing their head.

And Mom in the rocking chair with babe on her lap,
was watching the Late Show as I took a nap.

 

When out of the east there rose such a clatter,
I sprang to my feet to see what was the matter.

Away to the window I flew like a flash,
tore open the shutters and lifted the sash.

When what to my wondering eyes should appear,
but Angels proclaiming that Jesus was here.

The light of His face made me cover my head ...
was Jesus returning just like He'd said.

And though I possessed worldly wisdom and wealth,
I cried when I saw Him in spite of myself.

In the Book of Life which He held in his hand,
was written the name of every saved man.

He spoke not a word as he searched for my name,
when He said "it's not here", my head hung in shame.

The people whose names had been written with love,
He gathered to take to his Father above.

 

With those who were ready He rose without sound,
while all of the others were left standing around. ..

I fell to my knees but it was too late,
I'd waited too long and thus sealed my fate.

I stood and I cried as they rose out of sight,
Oh, if only I'd known that this was the night ...

In the words of this poem the meaning is clear
the coming of Jesus is now drawing near ...

There's only one life and when comes the last call,
We'll find out that the Bible was true after all ...


 

 Klerksdorp Sonondergang:

18 Sept  -  18h05

25 Sept  -  18h09

2 Okt  -  18h12


 

 Geheueteks:

Rom 12:2

En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word

verander deur die vernuwing van julle gemoed, sodat julle

 kan beproef wat die goeie en welgevallige en volmaakte wil

 van God is.

 

google-site-verification: google2616709f85088bf5.html