18 Desember 2010
Spreker vir vandag:
Verna Koorsen
Hartlike welkom aan elkeen wat vanoggend hier teenwoordig is. Mag julle ‘n geseënde Sabbat ervaar. ‘n Spesiale verwelkoming aan al ons besoekers. Geniet die dag saam met ons en kom kuier asseblief gou weer!
Sabbatskool program:
|
Vandag: |
Volgende week: |
Voorprogram: Volwasse les: Jeug Les: |
Raymond & Collette Lottie Beukes Robert Thomsen |
Bill & Martin Verna Koorsen Daneo Koorsen |
Verjaarsdae:
Veels Geluk aan almal wat die afgelope week verjaar het. Mag julle nog vele gelukkige lewensjare ervaar!
11 Des - Cheryl August
15 Des - Marie Mollentze
16 Des - Janet van Wyk
18 Des - Anne Lingerfelder
19 Des - Jackie Benade
19 Des - Nadene Roos
22 Des - Cyril Rapson
23 Des - Lea van Vreden
Huweliksherdenkings:
Baie geluk, mag jul nog vele gelukkige jare saam ervaar!
12 Des - Henry & Elsie Bredenkamp
16 Des - Jerry & Elmi Hatting
22 Des - Pieter & Martie van Zweel
Persone wat u tot hulp kan wees:
|
Vandag: |
Volgende week: |
Ouderling Diaken 1 Diaken 2 |
Raymond Tannous Hettie Jordaan Thea Steyn |
André Koorsen Johan Durandt Cindy Durandt |
.
Love is the only force capable of transforming an enemy into friend
Gemeente Dagboek:
1. Biduur in Stilfontein is Woensdae om 18h00 by, Johannes en Lena se huis, Keurboomlaan 68, Stilfontein
2. Sondag 16 Januarie is daar Koek en Tee, asook Gaskunstenaars by die kerk. Hou die datum nou reeds oop. Meer besonderhede sal later volg
3. 22 Januarie is daar ‘n oorslaap by oom Carel Kruger se plaas. Dit beloof om hope pret te wees tussen die koppies. Almal is baie welkom
4. 19 Februarie sal daar ‘Mielie braai’ wees by Harry Badenhorst se plaas. Dit beloof om hope prêt te wees vir die hele gemeente.
5. 5 Maart gaan daar ‘n 30 Seconds Speletjies-aand by die kerk wees
6. Die naweek van 18 – 20 Maart is dit die NW Jeugkamp te Vryburg. Die gasspreker vir die naweek is Lr Eben de Jager. Almal, oud en jonk, is baie welkom. Meer besonderhede sal later volg.
7. Kampvergadering te Sedaven is 21 April 2011 – 25 April 2011. Besprekings kan gedoen word vanaf 15 Okt 2010. Vir bespreking, kontak Verna vir vorms, of e-mail direk vir Anita by tc.treasurer.sec@sdachurch.co.za
Lief & Leed:
1. Indien daar enige persoon is wat graag wil help met die voorsang, of weet van iemand wat wil help, dan moet hulle net vir Hendrik kontak by 082 373 8435.
2. Alle persone wat ‘n Powerpoint of Slideshow wil gebruik gedurende die Voorprogram of Erediens, moet dit asseblief reeds Vrydag voor Sononder vir Verna gee. Haar nuwe nommer is 071 182 4914. Indien musiek gebruik wil word, moet dit by Hendrik uitgeklaar word ook voor Sabbat opening. Hierdie reëling is nodig dat ons programme meer ordelik verloop.
3. Laat ons spesiaal bid vir al die motoriste wat hierdie vakansie op die paaie gaan wees, dat elkeen sy deel sal doen om veilig te bestuur. Ons moet ook spesiaal dink aan al die eensame mense, en moeite doen om van ons tyd aan ander te gee.
Forgiving is not a gift to someone else - Forgiving is your gift to yourself - the gift of happiness.
Shirley & Marcy
A mother was concerned about her kindergarten son walking to school. He didn't want his mother to walk with him. She wanted to give him the feeling that he had some independence but yet know that he was safe.
So she had an idea of how to handle it. She asked a neighbour if she would please follow him to school in the mornings, staying at a distance, So he probably wouldn't notice her.
She said that since she was up early with her toddler anyway, it would be a good way for them to get some exercise as well, so she agreed.
The next school day, the neighbour and her little girl set out following behind Timmy as he walked to school with another neighbour girl he knew. She did this for the whole week.
As the two walked and chatted, kicking stones and twigs,
Timmy’s little friend noticed the same lady was following them as she seemed to do every day all week.
Finally she said to Timmy, 'Have you noticed that lady following us to school all week? Do you know her?'
Timmy nonchalantly replied, 'Yeah, I know who she is.'
The little girl said, 'Well, who is she?'
'That's just Shirley Goodnest,' Timmy replied, 'and her daughter Marcy.'
' Shirley Goodnest? Who the heck is she and why is she following us?
'Well,' Timmy explained, 'every night my Mum makes me say the 23rd Psalm with my prayers, 'cuz she worries about me so much.
And in the Psalm, it says, ' Shirley Goodnest (surely goodness) and Marcy (mercy) shall follow me all the days of my life', so I guess I'll just have to get used to it!'
Did you know?
Kimberley in its heyday was a very bright place indeed. Races, lotteries, pubs, dance halls, boxing booths, ballrooms, all flourished. It was the first city in Africa to have its streets illuminated by electric lights.
Apart from financing the ambitions of Rhodes, the diamonds of Kimberley also provided money for numerous other developments, including religion.
In 1891 the De Beers company paid ₤451 438 for the property of the Wessels family where the Wesselton Mine was being developed.
Pieter Wessels used this money to fund the Seventh Day Adventists in South Africa. He had been excommunicated from the Dutch Reformed Church for fomenting great contention over the fourth commandment ordaining the seventh day as the Sabbath.
From an American digger he learned that there were people who shared his view in the United States and he financed the establishment of churches in Kimberley and Cape Town for the Seventh Day Adventists.
Missions were started for the African people, and branches of the church established in Australia.
Hanteer gesinsprobleme
Al die mense op aarde is deur Abraham geseën, dié proses moes egter by Abraham se éie gesin begin. In die Nuwe Testamentiese kerk is 'n man se gesinslewe ondersoek voordat hy as leier aangestel kon word. 'Want as 'n man nie sy eie huisgesin kan bestuur nie, hoe kan hy vir God se gemeente sorg?' (1 Timoteus 3:5 NLV). 'n Gesin moet leer om probleme te hanteer, ten einde God se seën te ontvang. Dus: 1) Onthou almal is lede van dieselfde span. Moenie frustrasies op jou geliefdes uithaal nie. Wees jou 'gawe' self óók by die huis! 2) Wees seker van die feite vóórdat jy praat. Oorhaastige gevolgtrekkings is baie skadelik. 'Iemand wat op sy woorde let, bevorder die lewe. 'n Bitsige antwoord kan alles ruïneer' (Spreuke 13:3 NLV). 3) Gebruik goeie oordeel. Jy sal meer objektief wees as jy 'n lys van keuses opstel. Dis tog hoe werksprobleme aangepak word, waarom dan nie gesinsprobleme ook nie? 4) Soek na die positiewe. Scott Peck skryf, 'Ons groei verstandelik en geestelik slegs deur probleme. Deur die pyn om probleme in die oë te kyk, leer ons.' Al lyk die situasie ook hóé sleg, daar sál iets positief wees - soek daarna. 5) Maak seker hulle weet jy het hulle lief. Jy mag maar sê hoe jy oor sake voel, solank jy dit op 'n minsame manier doen. Mense kan feitlik enige krisis weerstaan solank hulle net weet dat die mense naaste aan hulle, hulle liefhet. Dink: wanneer het jý God se liefde die meeste nodig? Wanneer jy dit die minste verdien! Doen dieselfde.
Geheueteks:
Deut. 13:4
“Julle moet die Here julle God navolg en Hom vrees en Sy gebooie hou en na Sy stem luister en Hom dien en Hom aanhang”
Klerksdorp Sonondergang
18 Des - 19h08
25 Des - 19h11
1 Jan - 19h13