13 November 2010
Spreker vir vandag:
Raymond Tannous
Hartlike welkom aan elkeen wat vanoggend hier teenwoordig is. Mag julle ‘n geseënde Sabbat ervaar. ‘n Spesiale verwelkoming aan al ons besoekers. Geniet die dag saam met ons en kom kuier asseblief gou weer!
Sabbatskool program:
|
|
Vandag: |
Volgende week: |
|
Voorprogram: Volwasse les: Jeug Les: |
Lucille & Elize Job le Roux Gerhard Benade |
Leon & Lillian Tommy van Gent Deo Kotzé |
Verjaarsdae:
Veels Geluk aan almal wat die afgelope week verjaar het. Mag julle nog vele gelukkige lewensjare ervaar!
7 Nov - Robbie Thomsen
7 Nov - Lr Ernie Rex
8 Nov - Nicole Benade
9 Nov - Alta Vosloo
16 Nov - Annelien van Niekerk
16 Nov - Corrie Koorsen
17 Nov - Dieter van Vreden
18 Nov - Dunelle Hatting
20 Nov - André Koorsen
Huweliksherdenkings:
Baie geluk, mag jul nog vele gelukkige jare saam ervaar!
7 Nov - Hendrik & Ria Thorpe
16 Nov - Jorrie & Rosa Theunnesin
17 Nov - Jacques & Lu-Anne Thorpe
Persone wat u tot hulp kan wees:
|
|
Vandag: |
Volgende week: |
|
Ouderling Diaken 1 Diaken 2 |
Jorrie Jordaan Alma Muller Duif Erasmus |
Andries Matthysen Karel Kruger Collette Tannous |
Prayer is not a "spare wheel" that you pull out when in trouble, but it is a "steering wheel" that directs the right path throughout.
Our greatest glory lies not in never falling, but in rising every time we fall.
Gemeente Dagboek:
1. Biduur in Stilfontein is Woensdae om 18h00 by, Johannes en Lena se huis, Keurboomlaan 68, Stilfontein
2. Vrydagaand 19 November is daar Bybelstudie vir die jeug by Ruskinlaan 9,Orkney. Die onderwerp is Dankbaarheid. Almal is baie welkom. Vir meer, kontak Gerhard by 082 808 3502
3. Sabbatmiddag 4 Desember het die jeug Sang en Sabbatsluiting. Almal kom 06h30 by die kerk bymekaar. Almal is baie welkom.
4. Sondag 5 Desember gaan daar ‘n Visvang- en Potjiekos Dag by die dam wees. Almal is baie welkom, en vervoer kan gereёl word. Vir meer kontak Gerhard
5. Vrydag aand 10 Desember gaan ons Nagmaal by die kerk bedien, en na die tyd sal daar ‘n Bybel Ete wees. Hierdie geleentheid is oop vir ons lidmate sowel as al die besoekers. Enige persoon wat in die aand probleme het met vervoer na die kerk, kan net vir Andries kontak.
6. Sondag 16 Januarie is daar Koek en Tee, asook Gaskunstenaars by die kerk. Hou die datum nou reeds oop. Meer besonderhede sal later volg
7. 29 Januarie is daar ‘n oorslaap by oom Karel Kruger se plaas. Dit beloof om hope pret te wees tussen die koppies. Almal is baie welkom
8. 19 Februarie sal daar ‘Tenpin Bowling’ vir die jeug wees.
9. 5 Maart gaan daar ‘n 30 Seconds Speletjies-aand by die kerk wees
10. Die naweek van 18 – 20 Maart is dit die NW Jeugkamp te Vryburg. Die gasspreker vir die naweek is Lr Eben de Jager. Almal, oud en jonk, is baie welkom. Meer besonderhede sal later volg.
11.. Kampvergadering te Sedaven is 21 April 2011 – 25 April 2011. Besprekings kan gedoen word vanaf 15 Okt 2010. Vir bespreking, kontak Verna vir vorms, of e-mail direk vir Anita by tc.treasurer.sec@sdachurch.co.za
Lief & Leed:
1. Ons benodig mense wat bereid is om op Sabbatdae die motors op te pas. Almal wat bereid is, moet asseblief hul name vir Jorrie gee, dan sal hy ‘n rooster opstel. Baie dankie reeds vir die bereidwilligheid.
2. Die Jeug het ‘n hele paar opwindende afsprake vir die kerk gereёl. Kyk gerus by die Gemeente dagboek. Indien daar nog iemand is met voorstelle of idees moet hulle asseblief vir Gerhard kontak. Baie dankie vir hulle moeite.
3. Oupa Krappies en Ouma Alta Vosloo is trots om jul mee te deel dat hul dogter, Cindy en Johan Burger die 10de November om 10h03 ‘n baba seuntjie, klein JV Burger, ryker geword het (hul 1ste kind). Die mannetjie is ‘n stewige 3.06 kg, 51 cm lank en ‘n beauty.
Gebed
Heer vergewe my, as ek soms teen die prikkels skop, as ek soms soos 'n verwoede bul teen die tralies beur.
Dat ek soms in magtelose woede en rebelsheid wil uitroep: WAAROM EK?
Gee dat ek betyds sal onthou dat ek my God nie mag bevraagteken nie.
En Heer, wanneer haat in my opkom teenoor diegene wat my verontreg...
laat my onthou dat u gesê het: julle moet jul vyande liefhê,
seën dié wat julle vervloek, doen goed aan dié wat julle haat.
Heer, wanneer ek dan deur bitterheid verswelg word,
laat ek tog onthou, ek is nooit alleen nie.
U is net sover van my af as wat my knieë van die grond af is.
Laat ek dan 'n stil hoekie kry en by my Heer gaan skuiling soek.
Nadat die trane my oë gewas het, sal ek kan sien hoeveel ek
nog het om voor dankbaar te wees. Laat ek dan soos die ou liedjie sê,
'n stukkende leë vat wees, stukkend as U my wil heelmaak,
heel as U my wil volmaak en gebruik. En as ek die oes so wit op die lande sien en die arbeiders so min, laat ek dan uitroep:
Hier is ek, stuur my!
Amen
John Carter
HOPE CHANNEL -20:00 – 21:00 SA time
|
12 Nov. |
Friday |
Secrets of the Pharaohs |
|
13 Nov. |
Sabbath |
Wonder Cities of the Past |
|
14 Nov. |
Sunday |
|
|
15 Nov. |
Monday |
The Jew, the Arab & Jerusalem |
|
16 Nov. |
Tuesday |
Visitors from Other Worlds |
|
17 Nov. |
Wednesday |
The Greatest Archaeological Discovery of All Time |
|
18 Nov. |
Thursday |
The Last International Sign before Armageddon |
|
19 Nov. |
Friday |
|
|
20 Nov. |
Sabbath |
The Man Who Wrote His Life Story before He was born |
|
21 Nov. |
Sunday |
|
|
22 Nov. |
Monday |
The rise of the Dreaded Antichrist |
|
23 Nov. |
Tuesday |
Antichrist in Action – Africa Beware |
|
24 Nov. |
Wednesday |
Dark Deeds of Antichrist Revealed |
|
25 Nov. |
Thursday |
Freedom from Guilt and Fear |
|
26 Nov. |
Friday |
Adam’s Mother’s Birthday |
|
27 Nov. |
Sabbath |
Is it Necessary to be Baptized in Order to be saved? |
|
28 Nov. |
Sunday |
|
|
29 Nov. |
Monday |
A Christian View of Sex |
|
30 Nov. |
Tuesday |
The Mark of the Beast |
|
1 Des. |
Wednesday |
Where are the Beloved Dead? |
|
2 Des. |
Thursday |
The Sinister World of the Occult |
|
3 Des |
Friday |
The Next 1,000 Years in Bible Prophecy |
|
4 Des. |
Sabbath |
What and Where is Heaven? |
![]()
Be Impeccable With Your Word
Speak with integrity.
Say only what you mean.
Avoid using the word to speak against yourself or to gossip about others.
Use the power of your word in the direction of truth and love.
Don't Take Anything Personally
Nothing others do is because of you.
What others say and do is a projection of their own reality, their own dream.
When you are immune to the opinions and actions of others,
you won't be the victim of needless suffering.
Don't Make Assumptions
Find the courage to ask questions and to express what you really want.
Communicate with others as clearly as you can to avoid misunderstandings, sadness and drama.
With just this one agreement, you can completely transform your life.
Always Do Your Best
Your best is going to change from moment to moment;
it will be different when you are healthy as opposed to sick.
Under any circumstance, simply do your best,
and you will avoid self-judgment, self-abuse and regret.
Klerksdorp Sonondergang:
13 Nov - 18h41
20 Nov - 18h47
27 Nov - 18h53
Geheueteks:
1 Pet. 2:9
Maar julle is ‘n uitverkore geslag, ‘n koninklike priesterdom, ‘n heilige volk, ‘n volk as eiendom verkry, om te verkondig
die deugde van Hom wat julle uit die duisternis geroep het tot sy wonderbare lig,