6 November 2010

Spreker vir vandag:

Tommy van Gent

 Hartlike welkom aan elkeen wat vanoggend hier teenwoordig is.  Mag julle ‘n geseënde Sabbat ervaar.  ‘n Spesiale verwelkoming aan al ons besoekers.  Geniet die dag saam met ons en kom kuier asseblief gou weer!

Sabbatskool program:

 

Vandag:

Volgende week:

Voorprogram:

Volwasse les:

Jeug Les:

Ria & Lottie

Gerhard Benade

Nadine Shaw

Hennie & Elize

Job le Roux

Gerhard Benade


 

  Verjaarsdae

Veels Geluk aan almal wat die afgelope week verjaar het.  Mag julle nog vele gelukkige lewensjare ervaar!

31 Okt  -  Huibie Jansen

3 Nov  -  Krappies Vosloo

3 Nov  -  Lucille van der Vyfer

4 Nov  -  Timothy Benade

5 Nov  -  Tienie Koorsen

7 Nov  -  Robbie Thomsen

7 Nov  -  Lr Ernie Rex

8 Nov  -  Nicole Benade

9 Nov  -  Alta Vosloo


 

Huweliksherdenkings

Baie geluk, mag jul nog vele gelukkige jare saam ervaar! 

3 Nov  -  Krappies & Alta Vosloo

6 Nov  -  Lieb & Christene Liebenberg

7 Nov  -  Hendrik & Ria Thorpe


 

Persone wat u tot hulp kan wees:

 

Vandag:

Volgende week:

Ouderling

Diaken 1

Diaken 2

André Koorsen

Raymond Tannous

Jorrie Jordaan

Jorrie Jordaan

Alma Muller

Duif Erasmus


 

  No matter what your problem is:
Don't nurse it ;

Don't curse it;
Don't rehearse it;
Just call on God and He'll reverse it !


 

Gemeente Dagboek

1. Biduur in Stilfontein is Woensdae om 18h00  by, Johannes en Lena se huis, Keurboomlaan 68, Stilfontein 

2. Everest Detox Sentrum, Rustenburg bied weer ‘n kamp aan:

Tema:  Hoe om STRES te beheer - Prakties

Kamp te Klub Kranskuil, Koster, Datum:  19-21 November

Kostes is R380 per persoon en dit sluit al jou etes en slaapplek in

 Besprekings:  Daleen 082 464 1829 of  EverestRustenburg@gmail.com

3. Sondag 5 Desember gaan daar ‘n Visvang- en Potjiekos Dag by die dam wees.  Almal is baie welkom, en vervoer kan gereŃ‘l word. Vir meer kontak Gerhard by 082 808 3502

4. Vrydag aand 10 Desember gaan ons Nagmaal by die kerk bedien, en na die tyd sal daar ‘n Bybel Ete wees. Hierdie geleentheid is oop vir ons lidmate sowel as al die besoekers. Enige persoon wat in die aand probleme het met vervoer na die kerk, kan net vir Andries kontak.

5. Kampvergadering te Sedaven is 21 April 2011 – 25 April 2011. Besprekings kan gedoen word vanaf 15 Okt 2010. Vir bespreking, kontak Verna vir vorms, of e-mail direk vir Anita by tc.treasurer.sec@sdachurch.co.za


 

 Meals on Wheels vra asseblief eierhouers en 320 badsepies, waslappe en tandepasta vir bejaardes te Klerksdorp. Dankie vir u bydrae. Skakel Corrie Matthysen vir meer


Lief & Leed

1.  Ria Thorpe vra steeds as daar enige persone is wat ou gordyne het, moet hulle haar asseblief kontak. Dit word vir ‘n ouetehuis benodig.

2.  Klein Markus Taute is Donderdag aand in die hospitaal opgeneem. Die dokters is nog nie seker wat makeer, maar hy en sy pappa en mamma vra dat julle asseblief saam met hulle sal bid.

3. Leraar Ernie wil graag in kontak bly met die gemeente terwyl hy weg is. Enige persoon wat graag sy nuusbrief wil ontvang met e-pos, moet net asseblief hul e-pos adres vir Verna gee.

4. Die eksamens het weer begin, en ons wil al die kinders sterkte toewens. Gee net jul beste, die jaar is amper verby!


 

 Transparent Butterfly Wings

It comes from Central America and is found from Mexico to Panama.

It is quite common in its zone, but its not easy to find because of its transparent wings,  which is a natural camouflage mechanism..   
A butterfly with transparent wings is rare and beautiful. 
As delicate as finely blown glass, the presence of this rare tropical gem is used by rain forest ecologists as an indication of high habitat quality and its demise alerts them of ecological change.

Rivaling the refined beauty of a stained glass window, the translucent wings of the Glasswing butterfly shimmer in the sunlight like polished panes of turquoise, orange, green, and red.


All things beautiful do not have to be full of color to be noticed...in life that which is unnoticed has the most power.


 Iets om elke dag te onthou!

As jou tong te skerp is kan jy dalk jou eie keel afsny.
A
s jy jou drome wil bewaarheid moet jy nie te lank slaap nie.
D
ie geringste daad is beter as die grootste voorneme.
V
an alles wat jy dra is jou uitdrukking die belangrikste.
D
ie beste medisyne vir goeie vriende maak is om een te wees.
D
ie 10 gebooie is nie 'n veelvoudige keuse nie.
D
ie geluk in jou lewe hang af van die kwaliteit van jou denke.
J
ou gemoed werk soos 'n valskerm  slegs as dit oop is.
J
ou idees sal nie werk as jy dit nie ook doen nie.
D
ie swaarste ding om rond te dra is wraakgedagtes.
M
oenie veiligheidsreëls per ongeluk leer nie..
O
ns grootste leuens is die wat ons vir onself vertel.
O
m tot gevolgtrekkings te spring is 'n gevaarlike oefening.
S
elfs 'n skilpad maak vordering as hy net sy kop uitsteek.
I
ets wat jy kan gee en nog steeds hou is jou woord.
V
riende loop in, as al die ander uitloop.


 

 When you reach the end of your rope
You will find the hem of his garment..


 Endure to the End

Those people who keep their faith until the end will be saved.” Mark 13:13

Are you close to quitting? Please don’t do it.  Are you discouraged as a parent?  Hang in there.  Are you weary with doing good?  Do just a little more.  Are you pessimistic about your job? Roll up your sleeves and go at it again.  No communication in your marriage?  Give it one more shot….

Remember, a finisher is not one with no wounds or weariness. Quite to the contrary, he, like the boxer, is scarred and bloody.  Mother Teresa is credited with saying, “God didn’t call us to be successful, just faithful.” The fighter, like our Master, is pierced and full of pain.  He, like Paul, may even be bound and beaten. But he remains.

The Land of Promise, says Jesus, awaits those who endure.  It is not just for those who make the victory laps or drink champagne. No sir. The Land of Promise is for those who simply remain to the end.


 

  Klerksdorp Sonondergang

6 Nov  -  18h35

13 Nov  -  18h41

20 Nov  -  18h47


 

 Geheueteks:

Deut. 6:5

Daarom moet jy die HERE jou God liefhê met jou  hele hart en met jou hele siel en met al jou krag.

google-site-verification: google2616709f85088bf5.html